Dit is al 'n paar jaar wat vrede heers in Egipte na die invallers, die Hyksos, se juk afgegooi en hulle uit die land verdryf is. Jong Zasor, is nou die Farao en sy koningin is sy jeugliefde, Lapis, na sy vader weens swak gesondheid die heerskappy aan hom oorgegee het.
Wanneer die vader van Zasor sterf is sy drie vroue in rou.
Atonhotep se moeder en oom word deur soldate vermoor en hy moet vlug. Hy is nou die enigste kenner in d...
De Farao se Seun is een populaire optie . Esy heeft 1 prijs gevonden, de goedkoopste keuze is volgens ons Bol, maar bekijk de andere aanbieders om het zeker te weten. Links openen in een nieuwe tabblad. Bekijk hier onder de product specificaties. Meer product informatie beschikbaar bij Bol.
Farao se Seun is onder andere te koop bij: Bol. Esy raadt altijd aan om meerdere aanbieders te bekijken om geen last minute deals mis te lopen.