In sy skets "Karoo" som Pieter Spaarwater sy bundel in een sin op wanneer hy skryf oor Doornkloof: "Doornkloof, waar klein dingetjies waarde het, en pretensie taboe is." En dis terselfdertyd, in 'n neutedop, die mens agter hierdie versameling soos ek hom die afgelope vyftig jaar leer ken het. As rubriekskrywer was hy oor die jare dikwels omstrede, soms skerp, soms vermaaklik, soms heeltemal stroomop. Nooit vervelig nie. En dieselfde geld hier. Di...
De Gestroop is een populaire optie voor Literaire essays. Esy heeft 1 prijs gevonden, de goedkoopste keuze is volgens ons Bol, maar bekijk de andere aanbieders om het zeker te weten. Links openen in een nieuwe tabblad. Bekijk hier onder de product specificaties. Meer product informatie beschikbaar bij Bol.
Gestroop is onder andere te koop bij: Bol. Esy raadt altijd aan om meerdere aanbieders te bekijken om geen last minute deals mis te lopen.